BexGroup

https://bexsentraal.bexgroup.co.za/. = intranet for BexGroup Staging: https://bex.storiesandscience.co.za/wp-login.php?saml_sso=03746559773947

Louis Maree Depot

Assigned to
Robyn, Project Manager at Matogen Digital Robyn
Due on
Notes
Vervaardiging
Bester Louis Maree Depot
 
Oorsig:
Louis Maree Depot (LMD) is gerieflik geleë in die hartjie van die Vrystaat, naby die dorpie Marquard.
Die depot, 'n veilige silosak-bergingsfasiliteit, ontvang hoofsaaklik mielies, soja, sonneblom en per geleentheid koring. As een van die groter depots in die area, het  LMD 'n kapasiteit van 80 000 ton, en
Is toegerus met die nuutste graderingstoerusting om optimale hantering te verseker. Graan word in 120-meter silosakke geplaas, wat  elk 180 – 380 ton produk per sak kan stoor, afhangende van die kommoditeit.
Die depot bied siftingsdienste aan kliënte, en beskik ook oor droogfasiliteite om enige vog probleme​​aan te spreek. LMD is geregistreer as 'n Safex afleweringspunt, en ons hoogs bekwame personeel is altyd byderhand om 'n superieure diens aan ons kliënte te lewer.
 
Kantoor besonderhede:
021 809 2500
Bester Hoofkantoor, 29 Elektron Straat, Technopark, Stellenbosch
 
Staff
Andre Chester
 

Comments & Events

Robyn rescheduled this to-do
Was
Now
Robyn, Project Manager at Matogen Digital
Robyn completed this to-do.