Dylan
I remember you also registered a domain name for Buchu, is that right? If yes, please remind me what was the domain name?
Notified 1 person
Dylan Clark,Developer
Hey
Ian
I registered a domain name for Arua. I think the Buchu one was just for the staging site. buchu.storiesandscrience.co.za
Is that what you need?
Notified 2 people
Ian Parsons,Head Chef
No, I just got confused :) All good!
Notified 2 people
Robyn,Project Manager
Hi Ronel Baie dankie vir onderstaande. Ek sluit ook vir Paul en Marcel in by die kommunikasie, vir in geval hulle iets het om by te voeg, maar ook aangesien hulle verantwoordelik sal wees vir die registrasie van die domain en die Mailchimp. 1. Domain name:a. Die BA wil graag www.buchu.co.za hê, maar dit word tans besit deur Puris. Die Puris Raad gaan tydens hulle Raadsvergadering van 18 Maart besluit of hulle dit aan die BA beskikbaar sal maak, so ek sal dan vir jou terugvoer aangaande die saak kan gee. b. Die Raad het wel reeds twee ander opsies identifiseer, so indien bostaande nie uitwerk nie, sal ons voortgaan met een van die ander twee.c. Ek weet dat dit die beplande tydslyne beïnvloed, maar dit is in die haak van die kant van die BA. Ons laat weet jou so spoedig moontlik na 18 Maart. 2. Website hosting:
Ons sal eers moet wag vir die domain name om afgehandel te word en sal dan die login details kan stuur. So dit is dieselfde tydslyn as in 1 hierbo.
@Marcel Broodryk en @Paul Hartwig, het julle ʼn voorstel van wie vir ons die web hosting kan doen? Of moet Unfold vir ons advies gee hieroor?
Is that what you need?